#NAF Waiting for this God ou

Waiting for this God ou
Roekeloos
1 Julie

Een middeljarige wit man. Sit in sy kar. Luister na KFM. Dink oor sy lewe en hoe hy op die punt beland het. Hy praat met God en uit die vêrte kom die donker al hoe nader …

Tara Notcutt staan aan die stuur van dié nuwe stuk deur Brian Notcutt. Albert Pretorius is die man wat moet keuses maak onder hopelose omstandighede.

Met: Albert Pretorius
Regie: Tara Notcutt
Teks: Brian Notcutt

Genre: Drama
Plek: PJ’s Space, Grahamstad
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 1 uur 5minute
Kaartjies: R65
Datum: 3 – 7 Julie 17h00

Nasionale Kunstefees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar