#Woordfees Bloomers en Steradent

Bloomers en Steradent
Roekeloos
9 Februarie

Oujongnooi Johanna sê die Tredoux’s het los reënbuie oral laat uitsak.

Haar romantiese braakland noop Johanna om ’n gerf te gooi in ongesonde Gert Willem se rigting – vandag eienaar van dermiljoene skaap, toentertyd bedremmeld op die bank agter haar in Meester Boekevat se plaasskool. Iemand moet mos darem die gloeilampe omruil; al die skapies in die katel … kry.

Met: Marion Holm en Zenobia Kloppers
Dramaturg: Magdaleen van Zyl
Regie: Albert Maritz

8 Maart 20:30 | 9 Maart 19:00 | 10 Maart 10:00 |11 Maart 17:00 | kykNET Fismer, Stellenbosch | 90min | R110

Woordfees 2014

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar