Lykgeskil
Roekeloos
15 Februarie
Roekeloos
15 Februarie
’n Absurde swart komedie met een post-mortem grimeerkunstenaar, een pilkop, een skisofreen, een lykshuis, een dooie.
Die deur staan oop … ‘Maak jou voete sulke vuisies en spuit hom tussen die tone … en hou verby met die sandale. Toe skoene steek meer weg as ’n gebarste hak.’
Met: Stephanie Hough, Kyle Seconna en Andre Terreblanche
Tegniese versorging: Alex Marais
Skrywer en regie: Stephanie Badenhorst