Meerfout
Roekeloos
16 Februarie
Roekeloos
16 Februarie
Die moderne samelewing verwag van ’n vrou om meer as een ding te wees.
Maar wat gebeur as hierdie fasette in konflik staan met mekaar?
Meerfout handel oor die konflik tussen verwagting en verpligting; die konflik tussen wie ons is en wie ons werklik wil wees.
Met: Cintaine Schutte en Mariechen Vosloo
Produksiehuis: Polony
Teks: Gideon Lombard en geselskap
Regie: Gideon Lombard
8 Maart 22:30 | 10 Maart 14:30 | 11 Maart 20:30 | Radio Helderberg Klein Libertas Teater, Stellenbosch| 70 minute |
R100 / R70 studente | Geen o/16 TNG