Ontwrig,
Roekeloos,
4 Februarie 2015.
Roekeloos,
4 Februarie 2015.
“My lyf is ‘n boek wat die storie van my lewe vertel …”
‘n Ondersoek na idees rondom die liggaam in post-apartheid Suid-Afrika. ‘n Multi-modale produksie met die fokus op die lyf, waar dansteater, toneelpoppe en ander multimedia -aspekte in gesprek tree met die gehoor.
Met: Petrus du Preez & Estelle Olivier
Regisseur: Estelle Olivier & Petrus du Preez
Vervaardiger: Universiteit Stellenbosch Drama Departement
Genre: Fisieke teater
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/14 jaar
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R 90
Plek: Drostdy-teater, Stellenbosch
Datum: 6 en 12 Maart 20:30 | 15 Maart 11:00
