Sports!,
Roekeloos,
13 Februarie 2015.
Roekeloos,
13 Februarie 2015.
Straat-sokker, wêreldbekers, Tim Noakes, Wimbledon, Nuweland, ping-pong op Olimpiese vlak, joga (in warm en in koue kamers), pretdraf, strek, rek en vrek – dis alles mos net sports!
Annelina Steyn (Elizna Vermeulen) is terug, en dié keer is sy reg om te wen. Troos-pryse is nie ‘n opsie nie.
Met: Elizna Vermeulen
Skrywer en regisseur: Annemarie Hattingh
Vervaardiger: JaneeKyk Produksies
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R 90
Plek: Klein Libertas Teater, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 20:30 | 8 Maart 16:00
