#Woordfees Stil

Was jy al op die verkeerde oomblik op die verkeerde plek?

Mensehandel is die misdaad wat wêreldwyd die vinnigste toeneem.

In Stil ontwikkel ’n fotograaf meer as net foto’s – sy ontwikkel ’n obsessie daarmee om haar vermiste boetie te vind.

Ná ’n ongeluk in haar laboratorium onttrek sy haarself aan die samelewing.

’n Foutiewe antwoordmasjien, ’n model en die hoofopskrifte in koerante het een ding gemeen: Hulle is als behalwe stil …

Met: Jannes Erasmus en Blyde Smit

Teks, regie, klank en stelontwerp: Jannes Erasmus

Vervaardiger: Abstr(ACT)Productions

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/14 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R80 | R90 by die deur
Plek: Oude Libertas-ouditorium, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 18:00

Woordfees 2016

Stil,
Roekeloos,
3 Februarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply