#Woordfees … van ons vaders

… van ons vaders,
Roekeloos,
28 Januarie 2015.

In Eden van Katima Mulilo, lank voor die Grensloorlog en die winde van veranderinge, trou ‘n polisieman met ‘n agtienjarige Katolieke meisie.

50 Jaar later word hulle en hul nasate in die mees onverwagte manier beproef met die ontbloting van ‘n donker Afrikanergeheim.

Met: Llandi Beeslaar, Licia Pienaar, Stefan Reinmuth, Lizzy Richardson en Jaco van Niekerk
Teks en Regie: André Gerber
Vervaardiger: 95c

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R 80
Plek: Attie van Wijk Ouditorium, Stellenbosch
Datum: 10 – 11 Maart 20:30 & 14 Maart 11:00

Woordfees 2015

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply