Gouelokkies (Goldilocks and the Three Bears) is ‘n 19de-eeuse Engelse sprokie waarvan daar drie weergawes bestaan. Die oorspronklike weergawe vertel die verhaal van ‘n astrante ou vrou wat die huis van drie vrygeselbere binnegaan terwyl hulle weg is. Sy eet van hulle pap, gaan sit op een van hulle stoele, breek dit en slaap in een van die beddens. Wanneer die bere terugkom en haar ontdek, word sy wakker, spring by die venster uit en word nooit weer gesien nie.

Gouelokkies
Gouelokkies

Lewer kommentaar

Leave a Reply