Bassiaan / Witkenpylstormvoël / White-chinned Petrel

Procellaria aequinoctialis

Die bassiaan is ’n gereelde besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus. Dit is ’n groot, donker stormvoël met ’n bleek groenerige, geel snawel. Kenmerkend van die voël is die klein wit vlekkie op die keel.

Hierdie voëls hang in groot getalle rond by vistreilers.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Voëls – Roekeloos

Lewer kommentaar

Leave a Reply