Gough-eilandwaterhoender (Gough Moorhen)

Gallinula nesiotes

Soos die naam suggereer kom die voëls algemeen voor op Gough-eiland. Die Gough-eilandwaterhoender se vlerke is kort en hulle kan net klein entjies fladder. Hulle is ook herkenbaar aan die rooi bene.

Die voël is baie sku en versigtig, hoofsaaklik weens roofmeeue.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar