Thalassarche carteri
Die Indiese geelneusalbatros is die Indiese Oseaan-boetie van die Atlantiese geelneusalbatros. In die winter is dit ’n algemene besoeker aan die Suid-Afrikaanse ooskus.
Hierdie soort het ook ’n swart snawel met ’n breë geel snawelnok.
(foto: JJ Harrison)


Lewer kommentaar