Pelecanoides georgicus
Die kleinduikstormvoël lyk baie soos die gewone duikstormvoël. Die voëltjie toon ook dieselfde gedrag en maak ook nes in die vulkaanslak op Marion- en Prins Edward-eilande. Hulle grawe klein tonneltjies vir ‘n nes.

Lewer kommentaar