Daption capense
Die seeduifstormvoël word gereeld aan die Suid-Afrikaanse kus gesien in die winter. Dit is ’n onmiskenbare swart-en-wit voel met wit vlekke op die vlerkrugkante en ’n geruite patroon op die kruis. Die onderkant is hoofsaaklik wit.
Hulle hou een-een of kom in reuse- swerms voor by treilbote.
(foto: JJ Harrison)