Rankbotterblom Gepubliseer deurRoekeloos 02/01/2020 1 Kommentaar op Rankbotterblom Gazania rigens var. rigens Die rankbotterblom is ’n baie goeie dekplant. Die blare is groen en silwerwit. Die geel blomme sit op lang stele. Die plant blom in die lente en somer. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email
Lewer kommentaar