‘n Oos-Kaapse vrou het R100 000 van Shoprite/Checkers ontvang nadat ‘n boks gevriesde groente op haar geval het, het Dispatchonline Donderdag berig. Die hooggeregshof in Port Elizabeth het ‘n eis van R100 000 aan die 46-jarige Delene Minnie Adams toegestaan nadat sy die winkelgroep oorspronklik vir R300 000 gedagvaar het. ‘n Toring bokse met gevriesde [...]
Een van bekendste ou platemaatskappye, mfp, word gelikwideer.
Onlangse kommentaar