Agterplaas

Agterplaas is nie iets van die verlede nie; dis hier en nou.

Dis Die Antwoord en Jack Parow met Angus Buchan opgeklits. Dis sad en dis funny; dis deluxe teater.

Dié stuk gee nuwe definisie aan buitelugteater.

’n Oudtshoorn Oraloor-aanbieding.

Afr. Geen o/14
Teks en regie: Charles J. Fourie
Met: Deon Lotz, Deidre Wolhuter, Lanel van der Kolf, Charles van den Heever, Jan-Hendrik Opperman en Esther von Waltsleben

Moontlik gemaak deur die NLDTF

KKNK 2011

Oudtshoorn
80 min. R95 Tamatiestoor
2 April 20:30 3 April 18:30
4 April 20:30 5 April 18:30
6 April 20:30 7 April 20:30
8 April 20:30

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply