Die duiwel dra Crocs

Boetietjie het eendag langs die grootpad opgedaag. Op ‘n manier wat niemand anders nog ooit
sy eerste lewenslig aanskou het nie … en nou is hy weer terug waar hy begin het, met ‘n nuwe
droom propvol bokse, voete en oë …

Met: Willie Strauss

Skrywer: Lizz Meiring.
Regie: Johan van Rooyen.

Kierieklapper Kunstefees 2009

Lewer kommentaar

Leave a Reply