Almal weet van bollemakiesie slaan, maar wat sou ’n holmakiesie wees? Dóén ’n mens dit of kýk ’n mens dit of éét ’n mens dit?
’n Teks wat oud en jonk sal laat giggel, goed voel en laat dink.
Met: Marion Holm
Regie: Chris Vorster
Teks: Chris Vorster en Marion Holm
Vervaardiger: Handyminds
KKNK 2012
Afrikaans, Gesin
75 minute
R100
kykNET Hoërskoolsaal, Oudtshoorn
31 Maart 17:00 1 April 14:00 2 April 10:00 3 April 17:00
