2012 Fleur Du Cap-wenners

Beste akteur in ‘n toneelstuk:

Carel Nel, Die Rebellie van Lafras Verwey

Beste aktrise in ‘n toneelstuk:

Wilna Snyman, Klaasvakie

Beste Regisseur:

Albert Maritz, Die Rebellie van Lafras Verwey

Beste vrouebyspeler:

Nicole Holm, Klaasvakie

Beste mansbyspeler:

David Dennis, The Tragedy of Richard III

Beste akteur in ‘n musiekblyspel:

Jonathan Roxmouth, Phantom of the Opera

Beste aktrise in ‘n musiekblyspel:

Robin Botha, The Phantom of the Opera

Beste mansbyspeler in ‘n musiekblyspel:

Jonathan Roxmouth, Jesus Christ Superstar

Beste vrouebyspeler in ‘n musiekblyspel:

Angela Killian, Phantom of the Opera

Beste spel in ‘n revue, kabaret of solostuk:

Nicola Hanekom, Hol

Beste nuwe Suid-Afrikaanse toneelstuk:

Solomon & Marion, Lara Foot

Beste stelontwerp:

Saul Radomsky, The Bird Watchers

Fleur du Cap
Fleur du Cap

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar