Waarnatoe … 4

Hy vra my in so ‘n polite way vir ‘n skyf. Die vermetelheid. Ek kry toe ‘n plan in gedagte. Ek sê aan hom “Ja sekerlik.” Ek buig in my motor oor na die passasierssitplek toe om iets te kry waarmee ek hierdie swart man se kop kan oopkloof. Dit is donker, ek kan nie goed sien nie, maar ek het iets gekry. My kop voel of hy gaan bars van woede. Toe ek omdraai swaai ek net houe wild en wakker. Die man skreeu. Al wat ek kan uitmaak is dinge soos “Jammer baas”. Die woede in my word net meer, en ek slaan al hoe harder. Eindlik lê die man stil op die grond. Ek kom weer tot my sinne en besef dis nou ‘n goeie tyd om soos beeskak te maak en val in die pad. Ek jaag so gou as moontlik van die toneel af weg. So entjie van die man af besef ek eers wat ek gebruik het om hom te slaan. Dit was my splinternuwe penis pump. Ek is ook nie veel ge-worry daaroor nie, aangesien ek weet dat ons nie gou sal seks hê nie. Die volgende dag het ek so effens berou oor my dade, maar my gedagtes lê meer by jou. Ek sien so uit dat jy uit die hospitaal moet kom. Ek gaan weer vir jou by die hospital kuier. Dit is vandag jou laaste dag daar. More word jy ontslaan. By die hospitaal meld ek weer by die ontvangs aan. Dieselfde jong swierige dame kom my tegemoet. Vandag is sy vriendeliker as voorheen. Ons raak aan die gesels. Sy is toevallig uit Vereeniging se wêreld. Sy vra my uit oor my ouderdom, my familie, werk ens. Kort voor lank is my gedagtes van jou af verwyder. Toe ek onthou dat ek eintlik vir jou kom kuier het, sê ek toe aan haar dat ek vir jou moet gaan kuier. Sy gee so sexy laggie en se visiting hours are over. Met dieselfde asem vra sy my of ek nie iets vanaand wil doen nie. Ek sê ja, aangesien ek iets nodig het om my gedagtes van jou en swart mans af te verwyder.

skrywer: Charl Viljoen

Charl Viljoen
Charl Viljoen

1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | Slot

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply