Martin gee my een snotklap. Dit was asof ek vir ‘n paar sekondes uitgesny het. Toe ek weer by is en gereed maak om die etter te donder was die takie al klaar vir my gedoen.
Sleutelwoord Argiewe:Charl Viljoen
Boerpot 9
Dit was net voor vyf in die middag toe die mans terugkeer met al die partytjievoorraad. As ek die storie so bekyk word hier goed gesuip vanaand. Ek hou nie werklik van dit wat hier gebeur nie, maar wat sal ‘n man nou maak.
Boerpot 8
By die huis is ek op moedverloor se vlakte. Jani lyk kwaad vir my, Ouboet is besope, die huis is deurmekaar, die agterplaas lyk soos ‘n scrap yard en boonop speel die jongste van sy werpsel om my heen en maak of hy ‘n space ship of iets is wat op my skiet.
Boerpot 7
Die volgende oggend word ons uit die bed uit gejaag deur die snaaksste geluide. Dit klink soos iemand wat op iets hammer. Jani is bang en sy sê ek moet gou gaan loer.
Boerpot 6
Na die avontuurtjie met ons motor voel mens so of iets missing is. Ek weet ook nie regtig hoekom nie, want ek wou juis van die Merc ontslae geraak het, en ‘n Volvo aangeskaf het.
Boerpot 5
Die getroude lewe is ook maar wild. Mens kry niks meer tyd vir jouself nie. Alles wat ek doen is verkeerd in Jani se oë.
Boerpot 4
Vandag moet ek tyd aan al die aanstellings spandeer. Ek het toe sommer besluit om vir Martin as my betuurder aan te stel.
Boerpot 3
Die aand is perfek. Die restaurant het ‘n vioolspeler gekry soos ek gevra het. Jani sê die heeltyd dat dit nie nodig was vir so moerse okkasie nie.
Boerpot 2
Dit is oggend en iemand klop my wakker. Toe ek wakker skrik dink ek by myself dat dit die wonderlikste droom was …
Boerpot
Ag nee, die naweek het sy gat gesien en dis alweer terug werk toe!
