Ek sê aan Charlize dat Chanelle seker geskrik het vir Caty.
Sleutelwoord Argiewe:Charl Viljoen
Waarnatoe … 19
Ek vertel aan jou dat jy so baie vir my beteken en dat jy jou liefde aan my moet bewys.
Waarnatoe … 18
Dit is Maandag en ek sit by die werk. Ek wil nie my gesig by die deur uit steek nie omdat ek bang is iemand herken my dalk.
Waarnatoe … 17
Dit is laatmiddag en die vuurtjie brand al lekker.
Waarnatoe … 16
Toe die motor stop wonder ek of hy my nou wil donder oor sy dop of oor Caty of iets.
Waarnatoe … 15
“Hallo jy. Wat sit jy so alleen?” vra sy my.
Waarnatoe … 14
Toe ek jou kaal sien kom nog meer herhinneringe terug. Vandag maak ek klaar wat ek begin het. Jy nader my.
Waarnatoe … 13
Dis weer ‘n kak game van die bokke die. Ek sien gedurende die game dat jy baie skreeu en aanmoedig, maar jy weet nie regtig iets van rugby af nie.
Waarnatoe … 12
Dit is Saterdag-oggend. Ons ontwaak almal redelik laat as gevolg van die nagtelike episode met jou.
Waarnatoe … 11
Dit is vyf jaar na ons laaste ontmoeting. Dinge kon anders uitgewerk het as jy nie terug UK toe gegaan het nie.
