Dit is Saterdag en ons is oppad na julle toe vir ‘n braai. Toe ons by julle aankom kon ek sien dat alles nie pluis is nie.
Sleutelwoord Argiewe:Charl Viljoen
Waarnatoe … 9
Aangesien dit Sondag is, sal ons nie vanaand iets vreesliks kan doen nie, alles is mos toe.
Waarnatoe … 8
Dit is oggend. Ek hoor hoe voëltjies buite sing.
Waarnatoe … 7
Die deurklokkie lui. Een van die ander in die huis maak die deur oop.
Waarnatoe … 6
Ek skrik wakker. Die fok alleen weet waar ek is.
Waarnatoe … 5
Dit is na agt in die aand. Besoektyd is verby en Charlize het my sommer gevra om haar huis toe te neem sodat sy gou kan aantrek vir ons tydjie uit.
Waarnatoe … 4
Hy vra my in so ‘n polite way vir ‘n skyf.
Waarnatoe … 3
Iets wat my opval gedurende ons gesprek is dat jy niks meld van die verkragting nie.
Waarnatoe … 2
Ek is nie seker of jy die gek met my oor die foon geskeur het nie.
Waarnatoe …
Ek sit so by my lessenaar by die werk toe die foon lui.
