Waarnatoe … 10

Dit is Saterdag en ons is oppad na julle toe vir ‘n braai. Toe ons by julle aankom kon ek sien dat alles nie pluis is nie. Jou ouers is vriendlik en sê ons moet deurgaan na die braai area. Hulle act kak. Ek kan duidelik sien dis ‘n skynheilige glimlag. Ek vra waar jy is. Jou pa sê dat jy net gou aantrek en dat jy nou by ons sal aansluit. Ons maak maar toe soos jou pa sê en beweeg na die braai area toe. Jou ma vra toe my ma of sy sal help met die slaaie en goed. Ons pa`s steek die vuur aan en kry die braai reg. Ek luister nog na jou pa oor hoe hy probeer kundig klink oor hoe om ‘n vuur te maak toe jy by ons aansluit. Jou oë is dik. Ek kan sien dat jy gehuil het. Die vuur brand nou al lekker. Alles is reg vir die braai. Jy het my nog net dikbek gegroet en verder het jy nie ‘n woord gesê nie. Toe ons ouers eers lekker aan die gang is beweeg ek oor na jou toe. Ek vra jou toe of jy dalk op ‘n stil plek wil gesels. Jy stem in. Toe ons weg beweeg gee jou pa jou so vuil kyk. Toe ons in jou kamer kom begin jy huil. Ek weet nie regtig hoe om die situasie te hanteer nie. Ek vryf jou oor jou rug en se iets stupids soos “toemaar, alles sal regkom”. Hoe meer ek jou vryf, hoe meer begin jy huil. Ek los toe maar die gevrywery, aangesien dit jou meer laat huil en my horny maak. Toe jy eindlik ophou huil kan ek jou vra wat fout is. Jy vertel my toe oor die uitval met jou ouers. Hulle het in jou keel afgeklim omdat jy so vir hulle gelieg het. Weer sê ek dat alles sal regkom en ek vra jou of daar nie iets is wat ek kan doen om jou beter te laat voel nie. Jy lyk sommer vinnig beter en antwoord met ‘n hoorbare ja. Ek sê toe dat jy enige iets kan noem, ek sal dit vir jou doen. Jy smile nou al. Jy sê dat ek vir jou iets moet kry om te drink. Fok ek het nie geweet dat jy so iets eenvoudigs sou vra nie. Ek vra jou toe wat dit sal wees “water, koffie, coke ens.” Jy lag net en sê “moet jou nou nie stupid hou nie. Ek soek iets sterkers”. Fok, ek het vergeet jy is ‘n alkoholis. Dis die eerste keer dat ek so daaraan dink, ‘n alkoholis. Ek het jou ouers belowe dat ek jou aandag daarvan sal probeer aflei. Ek het nie regtig ‘n idee hoe om dit te doen nie. Ek sê toe dat ek vir jou sal kry maar dat nou nog nie die regte tyd daarvoor is nie. Ek verduidelik toe aan jou dat ons eers seker moet maak die ouers kuier lekker en dat ons hulle eers moet join om hulle nie agterdogtig te maak nie. Jy stem in. Ek is bly want ek het die eerste stryd gewen.

Buite gesels ons dik stukke oor alles wat volwassenes sal gesels. Die ouers lyk beïndruk met ons. Ons ouers geniet elkeen ‘n glasie sjerrie. Ek vra jou pa of ek vir my en jou ook ‘n glasie mag skink. Jou pa lyk ontsteld. Hy stem toe maar in omdat hy nie ‘n slegte indruk by die gaste wil skep nie. Ek skink vir elk van ons ‘n glasie. Jou gesig straal en jy smile van oor tot oor. Toe jy nie kyk nie, knip ek vir jou pa oog. Dit lyk of hy die prentjie kry van ek het alles onder beheer. Toe hy wegkyk knip ek weer vir jou oog. Jy kry weer die idee dat ek jou met enige iets sal help. Ek like nogal die geknikkery, almal verstaan so maklik wat ek bedoel (ek sal dit maar meer male gebruik, veral met my ouers in rusies). Ek sien jy sluk die goed vinnig af. Ek probeer jou wys dat jy dit stadiger moet vat. Dit help my ook fokkol. Ek het nog nie eens ‘n slukkie gevat nie en joune is al klaar. Jy kyk my aan met sekslustige oë. Jy sê dat jy my iets moet gaan wys. Ons gaan weer na jou kamer toe. Toe ons binne is maak jy die deur agter ons toe. Ek dink by myself dat dinge net lekker kan raak. Jy vou jou hande om my middel. Ons lippe ontmoet. Die keer is dit net langer en met baie meer passie. Ek voel hoe my u know what groter word. Hy druk in jou heup. Dinge gaan nou vinniger. Kort voor lank is ons albei kaal. Ek kan my net nie meer self inhou nie. Ek vat jou vas met brute krag en lê jou op jou bed neer. Ek stamp hom teen jou vas, maar jy lei hom gou in die regte rigting. Ek vat dit eers rustig. Stadige lang hale. Jy kreun so ek neem aan jy geniet dit. Teen die stadium gee ek nie regtig om of jy dit geniet of nie, ek geniet dit! Fok, maar dit vat baie inspanning as jy dit so stadig moet doen sodat jou partner dit ook geniet. Die sweet rol my af. Ek voel hoe dit nou al einde se kant toe staan. Jy was in elk geval al twee keer nat. (Nou nie dat ek werklik getel het nie). My ritme word al hoe vinniger. Toe, .. toe roep jou ma ons dat ons moet gaan eet. Ek skrik my slap.

skrywer: Charl Viljoen

Charl Viljoen
Charl Viljoen

1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | Slot

Lewer kommentaar

Leave a Reply