1955
Die Eerste Nasionale Tee- en Koffiefabrieke Beperk is die eerste publieke maatskappy wat deur Afrikaanse vroue opgerig is. Die 10 000 vroue het R2 miljoen bymekaargemaak om te begin.
Ses jaar later het die maatskappy toegetree tot die kitskoffiemark met Frisco. Dit was in ’n stadium die grootste verkoper in die kitskoffie-klas.
Frisco behoort tans aan AVI.