’n Indringende gesprek met die nuwe DA-leier, Mmusi Maimane.
Kan die jong leier die opposisie tot ’n groter kiesersbasis lei waar kleur minder van belang is?
Sy groot toets gaan aanstaande jaar se munisipale verkiesings wees met die DA wat mik om die ANC in groot metropole te onttroon. En Potchefstroom gaan selwers ’n groot verkiesingsgeveg afgee.
Genre: Diskoers
Taal: Afrikaans & English
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: Gratis
Tydsduur: 60 minute
Plek: Idee-kafee (by die ATKV Boeke-oase), Potchefstroom
Datum: 6 Okt. – 08:30
Gaan ‘n blou golf die munisipale verkiesings tref,
Roekeloos,
2 Oktober 2015.
