In die riviermonding van die Teems, sowat 64 kilometer oos van Londen, lê ’n skeepswrak uit die Tweede Wêreldoorlog. Die wrak het ongeveer 14 000 bomme aan boord. As hulle ontplof kan dit ’n tsoenami van vyf meter in die rivier op stuur.

Richard Montgomery
Richard Montgomery

Lewer kommentaar

Leave a Reply