Podalyria calyptrate
Die ertjiebos is ’n groot struik wat tot 2 meter hoog raak. Indien jy dit sny om ’n boom te vorm kan dit tot 4 meter hoog groei.
Die blare is grysgroen en die blomme pienk tot ligpers. Die blomme verskyn in die laatwinter en lente.
