Rapport het die naweek berig dat Fred van der Vyver op 17 Desember getroud is. Die troue was glo ‘n “dig bewaarde geheim”.
Roekeloos.co.za het ‘n Media24-voëltjie hoor fluit dat Huisgenoot die tweetjies ‘n mooi sommetjie aangebied het vir die kiekies.
