’n Sekretarisvoël is vir die eerste keer in Suid-Afrika met ’n selfoon-opsporingsharnas toegerus.
Sekretarisvoëls se getalle het die laaste tyd drasties afneem, maar die rede hiervoor is onbekend.
Volgens die Wêreldbewaringsunie (IUCN) loop dié voëls nou die gevaar om in die natuur uit te sterf, waar hulle eens volop oor die land heen voorgekom het.
Sekretarisvoëls is aan die uitsterf
(via Volksblad)
