… en in hierdie hoek

Wie was ook stomgeslaan toe Suid-Afrika se president Thabo Mbeki die naweek die ANC se Vroueliga se leier, Winnie Madikizela-Mandela, in die gesig gestamp het op ´n openbare verhoog?

Dit was waarskynlik op reaksie na ´n opmerking wat sy teenoor hom gemaak het.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar