‘n Seleksie van kuns en fotografie van leerders van die Klein Karoo word uitgestal tydens Klein Karoo Klassique 2009.
Die Jeugkuns- en -fotoweek duur van 10 tot 16 Augustus.
Daagliks van 10:00 – 17:00
Hoërskool Oudtshoorn-skoolsaal