Die busongeluk in Knysna waarin 14 skoolkinders van die Laerskool Rheenendal en die bestuurder Woensdag dood is, se remme was glo foutief, waarna die bus oor ‘n brug in ‘n rivier geploeg het.
Die busongeluk in Knysna waarin 14 skoolkinders van die Laerskool Rheenendal en die bestuurder Woensdag dood is, se remme was glo foutief, waarna die bus oor ‘n brug in ‘n rivier geploeg het.
met di aanhoor van di ondeluk het ek uitgevind my klein neef was ook betrokke, in di ongelik en het dit ni gemaak ni, hy was imand wat saam ons grootgeword het en to vervreem is va ons, ek is bja erg oor sy pa, ma hy kry swaar o daaoor te praat, deur nalatigeheid is bja va ons geliefde va ons weggevat, hkm word dai mense ni beter opgelei ni
Jammer om te hoor van jou kleinneef Maritza.