Sewe-en-dertig jaar gelede het Exxon Mobil voorspel dat ons 415 ppm (deeltjies per miljoen) koolstofdioksied in die atmosfeer in 2019 sou hê. Jy het reg gelees, in 1982 het die oliemaatskappy se eie wetenskaplikes vandag se vlakke akkuraat voorspel. 👿

Een of ander tyd sal ons moet ophou met die volstruispolitiek.

https://earther.gizmodo.com/exxon-predicted-2019-s-ominous-co2-milestone-in-1982-1834748763/amp

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar