Longkruid

Marrubium vulgare

Longkruid is normaalweg sowat 40 cm hoog, maar dit kan omringende plante begin toerank as dit nie gereeld gesnoei word nie.

Kweek dit van ‘n steggie af.

Sorg dat jy die blomme verwyder voor dit saad skiet.

Lewer kommentaar

Leave a Reply