Maar klappertjies bars is mos lêkke

’n Brand gisteraand by Tafelsig, Kaapstad is vermoedelik veroorsaak deur vuurwerke. Die pikkewyne by Sancob is ontruim, maar gelukkig het die sentrum die vlamme vrygespring. Die natuurreservaat aangrensend was nie so gelukkig nie.

Sien kiekies van die petalje by Troetel.

(via Troetel)


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar