Vuurwerke dalk verantwoordelik vir brand in Kaapstad

’n Brand gisteraand by Tafelsig, Kaapstad is vermoedelik veroorsaak deur vuurwerke. Die pikkewyne by Sancob is ontruim, maar gelukkig het die sentrum die vlamme vrygespring. Die natuurreservaat aangrensend was nie so gelukkig nie.

(foto Am-i-Travelling / Instagram)

(foto Corlia Goosen / Instagram)

(foto Am-i-Travelling / Instagram)

Lewer kommentaar

Leave a Reply