Navorsers by die Universiteit van Florence het bevind dat vrouens wat twee glase rooiwyn per dag drink meer seksueel aktief is as ander.
Volgens die Italiaanse navorsers kan die anti-oksiderende effek van rooiwyn die oorsaak wees. Dit verbeter die bloedsomloop, dit maak vrouens meer lus vir seks.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
