Nuwe name vir die noorde

Die ANC in die Noordelike Provinsie het aangekondig dat hulle omtrent alle dorpe in die provinsie teen die einde van Februarie wil verander om ´n breuk te maak met die verlede.

Onder die dorpe wat van naam gaan verander is Pietersburg, Warmbad, Nylstroom, Potgietersrus, Louis Trichardt, Tzaneen en Ellisras.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply