Die ANC in die Noordelike Provinsie het aangekondig dat hulle omtrent alle dorpe in die provinsie teen die einde van Februarie wil verander om ´n breuk te maak met die verlede.