Sowat 350 km noord van Gauteng is daar ´n reeks mistige, groen berge, met hier en daar reuse klowe , gevul met koel waterstrome, wat deur antieke reënwoude kronkel.
Sleutelwoord Argiewe:Tzaneen
Waterkarre in Tzaneen
‘n Taxieienaar is briesend nadat hy by ‘n vulstasie in Tzaneen was.
Nuwe name vir die noorde
Die ANC in die Noordelike Provinsie het aangekondig dat hulle omtrent alle dorpe in die provinsie teen die einde van Februarie wil verander om ´n breuk te maak met die verlede.