Oeps

´n Vrou van Bloemfontein het die hospitaal in ´n rolstoel verlaat, nadat sy ´n veloperasie aan haar gesig moes ondergaan.

Sy is verkeerdelik aan albei knieë geopereer.

Lewer kommentaar

Leave a Reply