Triac EV

Triac se elektriese motor is nie net nog een of ander konsepdroom nie. Die motor is reeds in verskeie stede in die VSA te koop. Die R140 000+ wat jy sal moet opdok is dalk te veel, maar sy R1,25 per 100 km laat mens twee keer dink. Die Triac EV haal 120 km per uur en sy battery neem ses ure om te herlaai.

Triac EV
Triac EV

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply