Wêreld se grootste horlosie

Die wêreld se grootste horlosie het begin tik.

Die horlosie is nog nie klaar nie, maar dit werk reeds, 370 hoog teen ’n gebou in die stad Mekka in Saoedi-Arabië. Met ’n deursnee van 46 meter is dit ses keer groter as die Big Ben in Londen en kan 17 km vêr gesien word. (2010)

Lewer kommentaar

Leave a Reply