Blykbaar het Apartheid amptenare reeds geweet wit mans kan nie dans nie.

’n Amptelike (absurde) skrywe van die regering in antwoord op ’n aansoek om ’n gemeenskapsaal te huur vir ’n Kerspartytjie in 1980.

Daar moes aansoek gedoen word omdat almal by die partytjie nie dieselfde velkleur sou hê nie.

Bron: Sieraaj Ahmed (Twitter / @SieraajAhmed)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar