Is Eva van Eden ’n heks, of ’n engel, Paradyskloof die voorpoorte van die hemel, of ’n onheilsnes?

Dis wat joernalis Xanthe Tredoux moet gaan vasstel. Maar insekbyte is klaarblyklik moord. En Xanthe is ook in die visier.

Fortuin / deur Chanette Paul — Lapa; 528 p. ; sagteband. — ISBN 9780799381443

Fortuin,
Bettie Blom,
8 November 2016.

Fortuin

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply