Protea Boekhuis en Protea Boekwinkel Stellenbosch nooi jou graag na die bekendstelling van Arsenaal van klank deur Anna Enquist, vertaal deur Zandra Bezuidenhout.

Dorothea van Zyl gesels Saterdag, 12 November 2016 met Bezuidenhout oor haar vertaling van hierdie merkwaardige digkuns. Anna Enquist is die skrywersnaam van die veelbekroonde Nederlandse digter en prosaskrywer Christa Widlund-Broer.

Die gesprek begin om 11:00.
Moenie dit misloop nie!

Besonderhede:
Datum: Saterdag, 12 November 2016
Tyd: 11:00
Plek: Protea Boekwinkel Stellenbosch
Bergzicht Plaza
Andringastraat
Stellenbosch | Padkaart
Gespreksgenoot: Dorothea van Zyl
RSVP: stellenbosch@proteaboekwinkel.com, 021 882 9100

Arsenaal van Klank gesprek
Arsenaal van Klank gesprek

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar