Riana Scheepers se eerste kortverhaalbundel in 10 jaar is ‘n sjarmante, onthutsende kombinasie van die sensuele en die gevaarlike, ‘n bundel waarin die skynbaar alledaagse dikwels aanleiding gee tot irrasionele en selfs wonderbaarlike lewenservarings.
Daar is ‘n boekbekendstelling op 10 September in Wellington.
Gratis.
Bespreek by teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 873 2786