Die oorspronklike boek, Commando, is deur Deneys Reitz in Engels geskryf deur gebruik te maak van die joernaal wat hy in 1903 in Hollands geskryf het terwyl hy in ballingskap op Madagaskar was. Die boek is in 1929 in Londen vir die eerste keer uitgegee. Die nuwe boek is ‘n fantastiese vertaling en een van die gewildste boeke oor die Tweede Vryheidsoorlog. Die boek sal te koop aangebied word by die bekendstelling.
Kommando – Van Perde en Manne deur Deneys Reitz, uitgegee deur Cederberg Uitgewers.
Cederberg Kunstefees 2013
Die Kunshuis, Clanwilliam
4 Mei, 10h00
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: Gratis
Besprekings: Geen
Ek stel baie belang in die Geskiedenis van die Anglo- Boere Oorlog en ek wil graag die boek bestel
Dankie
Pieter
Pieter,
Bestel die boek by http://www.cederbergpublishers.co.za